
Originally Posted by
schoolboy
Goeie dag, ou maat. Hoe lyk dinge daar in die Suid van Afrika? U is miskein een van die eerste coza zenners wat ek al ooit ontmoet het!
Wat u probeer om te doen kan eintlik met Zen Cart gemaak word... hou dinge skoon - maak geen gebruik nie van die vreeslik baie "add-ons" in Zen.
Ek glo dat die rede u probeer met Zen is om iets lekker to verkoop - as u wil iets verkoop, keis die regte software!
(Sorry about my rusty Afrikaans - 20 years since I had to speak it.)
With good planning you CAN create a clean, fresh look - switch of sideboxes (for the most part) use light colours and fonts. Try it without iframe.